# Oudpresident Kgalema Motlanthe sê Afrikalande moet ekonomiese samewerking versterk om migrasie-uitdagings reg oor die vasteland te hanteer. Hy het op die Kgalema Motlanthe-stigting se winterseminaar in Johannesburg gesê migrasie is nie ‘n nuwe verskynsel nie, maar dis kommerwekkend hoe immigrasie tans behartig word. Motlanthe beklemtoon Suid-Afrika se ekonomie is nou verbind met die res van Afrika, en vra samewerkende oplossings wat streeksgroei bevorder:
Motlanthe herhaal oproep vir Afrika-eenheid om migrasie te hanteer [KLANK]
ENG-MotlantheOnMigration-Economy