Skip to content

Mosambiekse vrou tot 23-jaar tronkstraf gevonnis vir moord op stiefdogter [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Mbombela, Mpumalanga, het ‘n Mosambiekse vrou, Clara Masinga, tot 23-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord met voorbedagte rade op haar elfjarige stiefdogter, Jennifer Gumbi. Masinga het in 2015 die kind se roomys vergiftig as vergelding teen haar ma. Die hof het die grusaamheid van die misdaad beklemtoon en gesinsgeweld veroordeel. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Monica Nyuswa, is verheug oor die vonnis:

ENG-NyuswaOnMasinga