Skip to content

MK-party veroordeel RNE vir die ekonomiese mislukking en korrupsie [KLANK]

# Die MK-party veroordeel die regering van nasionale eenheid vir ekonomiese mislukking, korrupsie en swak regering, en noem die koalisie disfunksioneel en verraad teenoor die mense. Die party kritiseer ook die regering dat hy nie oor die 30-persent tariewe reageer het nie, wat hulle sien as straf vir Suid-Afrika se buitelandse beleid. Die nasionale voorsitter van die MK-party, Nathi Nhleko, vra vir radikale verandering om die uitdagings aan te spreek en ekonomiese geregtigheid te herstel:

 

ENG NhlekoOnTarrifs