# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê Ford in die VSA se besluit om meer as 300 ervare gehalte-inspekteurs en ingenieurs heraan te stel, toon kunsmatige intelligensie kan nie opgeleide werkers vervang nie. Volgens die vakbond kon Ford se KI-stelsels nie sommige gehalte- en voorsieningskettingprobleme waarby menslike kundigheid noodsaaklik is, opspoor nie. Die woordvoerder van MISA, Phakamile Hlubi-Majola dring aan werkgewers moet ondanks tegnologiese veranderings, nie werkers vervang nie om gehalte, innovering en volhoubare industriële groei te verseker:
MISA sê mislukking van Ford se KI-stelsels bewys menslike vaardighede kan nie vervang word nie [KLANK]
ENG PhakamileOnArtificialIntelligence