# Die Motorbedryf-personeelvereniging is gasheer vir meer as een-duisend-200 Graad 11-leerders landwyd deur middel van hul jaarlikse Child@Work-projek wat daarop gemik is om jongmense bloot te stel aan loopbane in die kleinhandelmotorbedryf. Leerders word bekendgestel aan tegniese, ambags-, administratiewe en bestuursgeleenthede binne die sektor. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die program poog om toenemende jeugwerkloosheid teen te werk deur loopbane met skaars vaardighede te bevorder:
MISA is gasheer vir 1 200 leerders om loopbane in die motorbedryf te bevorder [KLANK]
ENG MajolaOnInitiative