Skip to content

Minister van Vervoer sê haar departement werk saam met gesondheidsamptenare om hantavirus-gevalle te monitor [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê hulle werk saam met die Gesondheidsdepartement om moontlike hantavirus-gevalle in Suid-Afrika op te spoor en te monitor. Dit volg na die dood van drie mense wat verbind word met die hantavirus-uitbreking op die Nederlandse passasierskip, MV Hondius. Een van die passasiers het op die OR Tambo Internasionale Lughawe inmekaargesak. Die Gesondheidsdepartement sê hulle hou vier moontlike gevalle in die Wes-Kaap dop. Creecy sê die land is gereed om hantavirus-gevalle te hanteer:

ENG CreecyOnPrecaution