Skip to content

Minister Tolashe stel belangrike gesinsbeskermings-inisiatiewe op Internasionale Gesinsdag bekend [KLANK]

# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, lei die herdenking van Internasionale Gesinsdag as deel van Kinderbeskermingsmaand in Kaapstad. Die geleentheid sal die rol van die gesin as voorste linie van beskerming vir kinders beklemtoon. Tolashe sal ook die Hersiene Witskrif oor Gesinne en die Families Matter-program bekend stel. Die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, beklemtoon volhoubare ontwikkeling deur gesinsgerigte beleid om kindergeweld te beëindig:

ENG-OliphantOnFamilies