# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die Nasionale Vereniging van Onderdele- en Verwante Vervaardigers se tentoonstelling in Gqeberha geprys vir sy rol om Suid-Afrika se voertuig vervaardigingbevoegdhede ten toon stel. Tau sê ‘n vyf-persent verhoging in plaaslike produksie kan 30-miljard-rand in aankope ontsluit en moontlik die Amerikaanse uitvoermark van 4,4 miljard rand oopstel, en uitvoere verhoog. Hy het beklemtoon dat hervorming van die Motorvoertuig Produksieontwikkelingsprogram groei, mededinging en transfomasie sal aanmoedig, maar ook die vermindering van koolstof, digitalisering en diversifisering bevorder:
Minister Tau vra vir plaaslike produksie in motorvervaardigingsektor [KLANK]
ENG-TauOnManufacturing