# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê as ʼn netto olie-invoerder staar Suid-Afrika resessie-gevare en bedreigde nywerheidsmededinging in die gesig. Die oorlog tussen Amerika, Israel en Iran het verskeping deur die Straat van Hormoes, waar ʼn vyfde van die wêreld se olie- en energievoorraad gewoonlik vervoer word, grootliks beperk. Tau sê terwyl Suid-Afrika deur ʼn toenemend ingewikkelde wêreld-omgewing navigeer, bly die land op koers met ʼn regering wat daarop fokus om belegging en industrialisasie te stimuleer en onwettige handel te bekamp:
Minister Tau sê SA loop resessie-gevaar te midde van ingewikkelde globale omgewing [KLANK]
ENG TauOnImprovements