# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê hulle maak goeie vordering sedert hulle ʼn hersiene handelsraamwerk aan Amerika gestuur het. President Cyril Ramaphosa en sy afvaardiging het hierdie week in New York probeer om nadelige gevolge van Amerika se tariewe van 30-persent af te weer. Tau het aan die SABC gesê die tariewe keer nie handel nie, maar maak mededingendheid ingewikkeld. Hy sê die multilaterale handelstelsel moet hersien word:
Minister Tau sê daar is aansienlike vordering in handelsbetrekkinge met Amerika [KLANK]
ENG TauOnTradeNegotiations