# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê sy departement se verskerpte pogings om bek-en-klouseer te beheer en uit te wis, is werp vrugte af. Die siektebestuur in Limpopo en die Oos-Kaap word binnekort opgehef en ʼn dringende bestelling vir noodsaaklike entstof ter waarde van 72-miljoen-rand is geplaas. Die ministerie se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê daar is in KwaZulu-Natal en Gauteng steeds tekens dat die virus versprei:
Minister Steenhuisen sê pogings om bek-en-klouseer uit te wis is suksesvol [KLANK]
AFR JoyleneonControl