Skip to content

Minister Steenhuisen sê nuwe bilaterale plantveiligheidsooreenkomste vir landbou word gefinaliseer [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê nuwe bilaterale plantveiligheidsooreenkomste word gefinaliseer om toegang tot markte te verkry soos China vir avokado’s, Indië vir vars produkte, Japan vir graanprodukte en die Midde-Ooste vir beesvleis. Dit volg na die besluit van die VSA om ‘n eensydige tarief van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere in te stel. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê hierdie ooreenkomste word gerugsteun deur strategiese beleggings in koueketting-infrastruktuur en uitvoer-nakoming:

AFR JoyleneonAgreements