# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, vra dringende hervorming van die benadering tot bek-en-klouseer en waarsku verouderde stelsels en swak koördinering het veroorsaak dat die vee-sektor kwesbaar is. Steenhuisen het in sy hooftoespraak op die bek-en-klouseer-indaba in Roodeplaat, Pretoria, gesê die onlangse uitbreking het kritieke mislukkings blootgestel, insluitend entstoftekorte en swak bewegingsbeheer. Hy het stappe aangekondig om siektebeheer in streke te verdeel, die medebefondsing van entstofvoorraad met die bedryf en belegging in landelike infrastruktuur:
Minister Steenhuisen begin bek-en-klouseer-indaba met vraag vir hervorming [KLANK]
ENG SteenhuisenOnOverhaul