# Die Departement van Binnelandse Sake sê die 153 Palestynse reisigers wat gister op die OR Tambo-lughawe in Gauteng aangeland het, is aanvanklik vertraag weens ‘n gebrek aan vertrek-stempels, retoerkaartjies en verblyf-besonderhede. Minister Leon Schreiber sê daar is ook bevestig hulle wil nie aansoek doen om asiel nie. Hy sê almal is die standaard visum-vrystellingings-toegang van 90-dae toegestaan, terwyl 23 reeds weer vertrek het na ander bestemmings:
Minister Schreiber bevestig Palestynse reisigers wil nie aansoek doen om asiel nie [KLANK]
ENG SchreiberOnPalestinians