# Die minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sal hierdie week Suid-Afrika se afvaardiging in Washington lei op die G7-ministersvergadering oor ontwikkeling. Sy sal Suid-Afrika se verbintenis tot die versnelling van globale ontwikkelings-doelwitte herbevestig en voortbou op die vordering van die G20-ministersvergadering in Skukuza. Die woordvoerder, Litha Mpondwana, sê Ramokgopa sal deelneem aan belangrike bilaterale besprekings oor globale samewerking en volhoubare ontwikkelings-befondsing:
Minister Ramokgopa lei SA afvaardiging na G7-ontwikkelingsvergadering [SOUND]
ENG-MpondwanaOnMeeting