# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, het ‘n verstommende 41 nuwe navorsingsleerstoele bekendgestel. Die departement het die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel-program in 2006 bekendgestel. Nzimande sê die program wil uitnemendheid in navorsing en vernuwing by Suid-Afrikaanse openbare universiteite lok en behou deur navorsingsgeleenthede met ‘n beleggingstrajek van tot 15 jaar te vestig:
Minister Nzimande stel 41 nuwe navorsingsleerstoele bekend [KLANK]
ENG NzimandeOnChairs