Skip to content

Minister Nzimande deur Universiteit van Zululand vereer [KLANK]

# Die Universiteit van Zululand het die Minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, vereer deur sy nuwe Ingenieursgebou op die Richardsbaai-kampus na hom te vernoem. Die universiteit het drie wêreldgehalte geboue vroeër vandeesweek onthul en name gegee. Dit sluit ook die opgeknapte Madiba House en die Richards Bay Lodge in. Die woordvoerder van die departement, Veli Mbele, sê Nzimande is vereer vir sy bydrae tot onderwys en ontwikkeling:

ENG VelionUniversity