Skip to content

Minister Maynier sê Suid-Afrika sal steeds pogings verskerp om natuurlewe-misdaad te bestry [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, verwelkom die inhegtenisneming van twee mans op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng vir beweerde wildsmokkelary. ‘n Vyftigjarige Thaise burger het 50 voël-eiers versteek in ‘n tuisgemaakte broeikassak. ‘n Drie-en-twintigjarige landgenoot het na bewering probeer om 418 papegaai-eiers in twee tuisgemaakte broeikasakke deur te smokkel. Maynier sê dit beklemtoon die toenemende gesofistikeerdheid van oorgrens-wildsmokkelnetwerke:

ENG MaynierONWildlifeCrime