# Die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, sê die 30-persent tariefverhoging op Suid-Afrika se uitvoere na Amerika is ʼn desperate poging van ʼn mag wat voel sy invloed raak minder. Die regering waarsku die tariewe kan die land sowat 30-duisend werksgeleenthede kos. Amerika is Suid-Afrika se derde grootste handelsvennoot. Mantashe sê die oplossing is dat Suid-Afrika sy afhanklikheid van enige enkele mark verminder:
Minister Mantashe sê Suid-Afrika moet sy uitvoermarkte diversifiseer [KLANK]
ENG MantasheOnMarkets