# Die G20 Digitale Ekonomiese Werkgroep se Taakmag oor Kunsmatige Intelligensie kom vandag in Gqeberha in die Oos-Kaap byeen. Die vyf-dag vergadering beoog om besprekings oor kritieke tegnologieë en die bevordering van die digitale ekonomie voort te sit. Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, beklemtoon die prioritisering van digitale openbare infrastruktuur en kunsmatige intelligensie, en erken hul transformerende moontlikhede vir ekonomieë:
Minister Malatsi vra ontsluiting van kunsmatige intelligensie by G20 KI-taakmag wat vandag in Gqeberha vergader [KLANK]
ENG-MalatsiOnAI