Skip to content

Minister Malatsi beklemtoon inligtingsintegriteit by die M20-beraad [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê inligtingsintegriteit is die onsigbare infrastruktuur van demokrasie en noodsaaklik vir maatskaplike samehorigheid. Malatsi het tydens die Media 20-beraad in Johannesburg gewaarsku waninligting, diepvervalsings en manipulasie wat deur kunsmatige intelligensie gedryf word, bedreig verkiesings en stabiliteit. Malatsi het beklemtoon dat vrye, onafhanklike joernalistiek noodsaaklik is vir demokrasie en ekonomiese vertroue. Hy spoor die samelewing aan om mediavryheid te verdedig en waarsku swakker media is wêreldwyd ‘n krisis:

ENG-MalatsiOnMedia