Skip to content

Minister Majodina woon vandag die uiters belangrike Pan-Afrika-waterkonferensie by [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, lei vandag ‘n afvaardiging na die derde Pan-Afrikaanse Instellings- en Vennootskapskonferensie oor Water in Lusaka, Zambië. Die driedaagse byeenkoms, aangebied deur die Afrika-Unie, fokus op klimaatsveerkragtige watersekerheid. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê Majodina se deelname beklemtoon Suid-Afrika se verbintenis tot watergeregtigheid, Afrika-eenheid en volhoubare ontwikkeling in ooreenstemming met die AU se Agenda 2063 en Visie 2025:

ENG-MavasaOnConference