# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die nuwe Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse goedere bedreig billike handel en gedeelde ekonomiese groei. Lamola en die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, was op ‘n gesamentlike nuuskonferensie waar Lamola gesê het die 31-persent tariewe wat op 9 April in werking tree, ondermyn handelsvennootskappe soos die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika en dit kan sleutelsektore soos die motor-, landbou- en vervaardiging-sektore benadeel:
Minister Lamola waarsku Amerikaanse tariewe ondermyn wedersydse groei en globale samewerking [KLANK]
ENG LamolaOnNewTariffs