# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die intimidasie van migrante, die plundering van besighede en die verwoesting van eiendom is verwerplike dade van vergelding. Dit volg nadat betogings teen immigrante tot diplomatieke spanning gelei het, met verskeie lande wat hul burgers uit Suid-Afrika repatrieer. Lamola het gister die 19de Konferensie van die Speakers en Voorsittende Beamptes van die Statebond se Afrika-streek, in Johannesburg toegespreek. Hy het beklemtoon dat intimidasie van migrante die land se verhouding met die vasteland en die wêreld kan verwoes:
Minister Lamola sê daar is geen verskoning vir geweld teen buitelandse burgers in Suid-Afrika nie [KLANK]
ENG LamolaONVigilantism