# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê AfriForum en Solidariteit se beplande VSA-afvaardiging is misleidend. Die groepe sê hulle beoog om belanghebbendes te ontmoet om vir Suid-Afrika te pleit. Vroeër vanjaar het AfriForum na die VSA gereis en bewerings gemaak oor Afrikaner-volksmoord en grondonteiening sonder vergoeding. Lamola het in ‘n onderhoud met die SABC News in New York gesê hulle probeer die land negatief uitbeeld:
Minister Lamola sê AfriForum-Solidariteit VSA-veldtog is misleidend [KLANK]
ENG-LamolaOnAfriForum-Solidarity