Skip to content

Minister Lamola bevestig nuwe ambassadeur sal binnekort aangewys word [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die afwesigheid van ‘n Suid-Afrikaanse ambassadeur in Washington het geen invloed op die handelsamesprekings met Amerika gehad nie. Hy het gepraat tydens ‘n gesamentlike nuuskonferensie met die Ministerie van Handel, Nywerheid en Mededinging. Lamola het bevestig president Cyril Ramaphosa sal binnekort ‘n nuwe ambassadeur aankondig, maar sê die besluit sal versigtig en sonder invloede van buite geneem word:

ENG LamolaOnNewAmbassador