Skip to content

Minister Kgosientsho Ramokgopa stel plan bekend om ladingvermindering teen 2027 te beeïndig [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê ‘n drieledige strategie sal ladingvermindering teen 2027 beeïndig. Die plan behels volledige voorsiening van gratis basiese elektrisiteit vir behoeftige huishoudings, die massa-instelling van slimmeters en die ontplooiing van verspreide energiebronne. Ramokgopa het die media meegedeel dat meer as een-miljoen-verbruikers, hoofsaaklik in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, en KwaZulu-Natal, geraak word, as gevolg van oorlaaide voerders, transformatorfoute en onwettige verbindings: 

ENG RamokgopaOnLoadReduction