# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê haaibewaring en swemmerveiligheid is steeds belangrik. Dit volg na die dood van ‘n gemerkte grootwithaai in ‘n geankerde aashoek langs die kus van Margate, KwaZulu-Natal, verlede maand. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê die balans tussen die beskerming van swemmers teen potensiële haai-aanvalle en die bewaring van die land se belangrike mariene ekostelsels is ‘n ingewikkelde kwessie wat voortdurend verander:
Minister George streef na ‘n balans tussen haaibewaring en swemmerveiligheid [KLANK]
ENG ThobileonCommitment