Skip to content

Minister Dion George stel ‘n sterk G20-plan voor om die oseaane te beskerm en marienebesoedeling te beveg [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het ‘n sterk G20-plan uiteengesit om oseane te beskerm en marienebesoedeling te beveg. Afgevaardigdes sal mekaar later vanjaar persoonlik ontmoet in die Kruger-wildtuin en in Kaapstad. George het tydens die eerste virtuele vergadering van die Omgewing- en Klimaatvolhoubaarheidswerkgroep gesê dringende optrede is ndig  om mariene-ekostelsels en kusgemeenskappe te beskerm, en veerkragtigheid teen klimaatsverandering te versterk:

ENG GeorgeOnClimate