# Suid-Afrika is gereed om van vandag tot Vrydag die laaste G20-omgewings- en klimaatvolhoubaarheids-werkgroepvergaderings in Kaapstad aan te bied. Die vergaderings sal ook die tiende herdenking van die Paryse Ooreenkoms vier, terwyl Suid-Afrika sy Wet op Klimaatsverandering, die beleggingsplan vir Billike Energie-oordrag en bioverskeidenheids-proramme sal uitlig. Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sal die besprekings lei, wat ten doel het om die G20-ministeriële verklaring oor globale omgewingsbestuur aan te neem:
Minister Dion George lei hierdie week die G20-ministeriële vergaderings oor globale omgewingsbestuur [KLANK]
ENG GeorgeOnFinalMeeting