# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die Suid-Afrikaanse Lugdiens volg ’n dapper uitbreidingstrategie om sy streeks- en internasionale voetspoor te versterk. Creecy het haar begroting in die Parlement in Kaapstad ingedien. Sy sê die nuwe streeksroetes vanaf Johannesburg en Kaapstad beoog om intra-Afrika-skakeling te versterk om toerisme en handel te ondersteun. Creecy sê die lugredery het ‘n berekende vlootuitbreiding begin om aan die groeiende vraag te voldoen, wat sy rol versterk om ekonomieë in Afrika en verder te koppel:
Minister Creecy sê SAL het ‘n berekende uitbreiding begin om aan verhoogde vraag te voldoen [KLANK]
ENG CreecyonSAA