# Die Midvaal-munisipaliteit is erken as die bes-presterende munisipaliteit in Gauteng tydens die 2025 Munisipale Prestasietoekennings. Dit vereer munisipaliteite wat uitblink in finansiële gesondheid, bestuur, fiskale dissipline en dienslewering. Burgemeester Peter Teixeira se woordvoerder, Idah Satikhe, sê die prestasie word toegeskryf aan die hardwerkende personeel en openbare verteenwoordigers, sowel as belastingbetalende inwoners:
Midvaal is Gauteng se bes-presterende munisipaliteit [KLANK]
ENG IdahonPerforming