# Die heersende Mejuffrou Suid-Afrika, Mia le Roux, sê sy wil mense wat dikwels sukkel met toegang tot onderwys en indiensneming help met waardigheid, onafhanklikheid en ekonomiese deelname. Sedert die bekendstelling van die Mia le Roux Movement x B4i Academy-veldtog verlede jaar, is meer as 160 leerders met gestremdhede landwyd in geakkrediteerde leerlingskappe geplaas. Le Roux sê insluiting is nie liefdadigheid nie – dit maak ekonomiese sin:
Mej Suid-Afrika maak verskil in jongmense met gestremdhede se lewens [KLANK]
ENG LeRouxOnInclusion