# Meer as ‘n duisend kinders van reg oor Afrika sal hul stemme laat hoor op die tweede tweejaarlikse Afrika-kinderberaad van môre tot Maandag by St John’s College in Johannesburg. Die beraad word aangebied deur Suid-Afrika se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in samewerking met die Nelson Mandela-kinderfonds, en sal fokus op kind-gesentreerde dialoog, beleidsaanbevelings en voorspraak. Dit sal kinders bemagtig om Afrika se toekoms te vorm en hul rol in besluitnemingsprosesse te versterk
Meer as ‘n duisend kinders neem deel aan tweede tweejaarlikse kinderberaad