# Meer as 300 minderbevoorregte leerders van skole in Kimberley in die Noord-Kaap het skenkings van skoolskoene van ‘n plaaslike organisasie sonder winsbejag ontvang. Die humanitêre groep, Samaritan Feet SA, het met SMP Game Changers saamgespan om skoene aan behoeftige kinders te skenk. Jeanne Marie Minnie van Samaritan Fee SA, het aan die SABC gesê die skenking is deel van hulle voortdurende pogings om gemeenskappe op te hef:
Meer as 300 behoeftige leerders in Kimberley ontvang skenkings van skoolskoene [KLANK]
ENG-MarieOnShoes