Skip to content

Meer as 200 mense neem deel aan 2025 Kankerbewustheidstaptog [KLANK]

# Meer as 200 mense het Dinsdag aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke se jaarlikse Kankerbewustheidstaptog in die Wildernis-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park deelgeneem. Die staptog het oorlewendes vereer, ondersteuning gegee aan diegene wat tans deur kanker geraak word, en bewustheid verhoog oor die belangrikheid van voorkoming, vroeë opsporing en behandeling. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê die ses-kilometer roete simboliseer veerkragtigheid en kollektiewe krag:

ENG LouwonCancer