Skip to content

Meer as 100 Palestynse vlugtelinge soek asiel in Suid-Afrika met 90-dae visum [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid sê die 153 Palestyne wat as asielsoekers na Suid-Afrika gereis het, kan ‘n 90-dae visum kry om in die land te reis. Die vlugtelinge was gister 12-uur lank op OR Tambo Internasionale Lughawe gestrand nadat hulle aanvanklik toegang geweier is omdat hulle nie die nodige vertrekstempels in hul paspoorte gehad het nie. Hulle het die vliegtuig verlaat nadat Gift of the Givers onderneem het om die reisigers te huisves. Mmemme Mogotsi van die GBO sê 23 van die 153 passasiers het die land reeds verlaat:

ENG MogotsiOnRefugees