Skip to content

Meer as 1 300 Wes-Kaapse onderwysers sluit aan by Back-On-Track-opleidingsprogram [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê een-duisend-355 onderwysers van Graad 4 en 7 is ingeskryf vir die geakkrediteerde Back-On-Track-opleidingsprogram. Onderwysers ontvang elke tien dae intensiewe opleiding en verdien tot 40 punte van die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders. Maynier sê die program, wat ook op 15-duisend-450 leerders van 223 skole gemik is, help om leergapings te oorbrug:

ENG-MaynierOnBacktoschool