# Voormalige president Thabo Mbeki is vol vertroue dat die G20-leiersberaad in Suid-Afrika suksesvol sal wees al het die Amerikaanse president, Donald Trump, besluit om dit nie by te woon nie. Trump stuur visepresident JD Vance in sy plek. Klimaatsverandering, handel en ekonomiese herstel sal op die November-beraad bespreek word, met Suid-Afrika wat voorrang sal gee aan inklusiewe groei en volhoubare ontwikkeling. Mbeki het in Pretoria beklemtoon die krag van die G20-beraad lê in gesamentlike optrede:
Mbeki vol vertroue SA G20-beraad sal suksesvol wees ten spyte van Trump se afwesigheid [KLANK]
ENG-MbekiOnUSG20