Skip to content

Mashatile vra vir groter Afrika deelname aan wêreldwye KI-ekonomie [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Afrika moet verder beweeg as om slegs ‘n verbruiker van kunsmatige intelligensie te wees en ‘n aktiewe rolspeler in wêreldwye KI-ekonomie word. Mashatile het tydens die 29ste tegnologiefees, die Africa Tech Festival in Kaapstad die behoefte aan doelgerigte beleggings, vennootskappe en vernuwing beklemtoon. Hy het internasionale verbinding, digitale infrastruktuur, die bemagtiging van kleinsake-ondernemings en betroubare KI uitgelig. Mashatile vra Afrikalande om beleidsverpligtings in dade om te sit ten einde inklusiewe digitale transformasie te verseker:

ENG-MashatileOnAIParticipation