# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê die visie vir die Suid-Afrikaanse motornywerheid is gesetel in gesamentlike welvaart. Hy het by die Nasionale Vereniging van Onderdele- en Verwante Vervaardigers se tentoonstelling in Gqeberha in die Oos-Kaap beklemtoon dat volhoubare ontwikkeling alle gemeenskappe moet bevoordeel. Mashatile het na die land se geskoolde werksmag en geskiedenis van innovering verwys, en gevra vir inklusiewe sakemodelle om groei te bevorder en gevra vir eenheid met die bou van ‘n nalatenskap van geleenthede:
Mashatile vra vir gesamentlike welvaart in motornywerheid [KLANK]
ENG-MashatileOnSectorUnity