# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering is daartoe verbind om saam met boere te werk om hul probleme aan te spreek. Hy het gister ʼn draai gemaak by die NAMPO-oesdag in die Vrystaat wat een van die grootste landbou-tentoonstellings is. President Cyril Ramaphosa het dit ook vroeër die week besoek waar hy gesê het Afrikaners wat na Amerika vertrek het, kies die lafhartige uitweg. Mashatile sê die boere wat hy by NAMPO ontmoet het, is nie van plan om die land te verlaat nie:
Mashatile vra boere om in Suid-Afrika te bly en te help om probleme aan te spreek [KLANK]
ENG MashatileOnFarmers