Skip to content

Mashatile sê vennootskappe is sleutel tot bevordering van inklusiewe ekonomiese groei [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering versterk vennootskappe om ekonomiese groei te bevorder deur programme soos die Strategiese Vennootskapsprogram en die Regering se Sakevennootskap. Hy het virtueel gepraat tydens die Tuinroete se Ekonomiese koördinerings-rondetafeldialoog in Knysna in die Wes-Kaap. Mashatile sê hierdie projekte benut privaat beleggings om infrastruktuur, jeug-werkverskaffing en doeltreffendheid te bevorder. Hy prys die iThuba-ontwikkelingsprojek van 200-miljard-rand as ‘n katalisator vir inklusiewe groei en volhoubare gemeenskapsverandering:

ENG-MashatileOnInvestment