Skip to content

Mashatile sê die regering ruim strukturele struikelblokke vir ekonomiese groei uit die weg [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika wend pogings aan om beleggersvertroue te behou deur strukturele struikelblokke vir ekonomiese groei uit die weg te ruim. Hy het gister by die VN-universiteit in Tokio, Japan, gepraat. Mashatile sê die regering stel uitgebreide strukturele, beleids- en regulatoriese hervormings in om ekonomiese prestasie te verbeter. Hy sê dit sluit in die bestuur van die nasionale waterinfrastruktuur, die omkeer van die logistieke krisis, die herstrukturering van staatsondernemings en die versterking van die staat se optrede teen korrupsie en georganiseerde misdaad:

ENG MashatileOnEconomicStability