# Adjunkpresident Paul Mashatile sê ‘n nuwe Suid-Afrikaanse afvaardiging gaan na die Withuis gestuur word om vir beter handelsooreenkomste te onderhandel te midde van Amerikaanse tariewe wat ‘n 100-duisend werksgeleenthede in die motornywerheid, veral in die Oos-Kaap, bedreig. Hy het op die Nasionale Vereniging van Onderdele- en Verwante Vervaardigers se uitstalling in Gqeberha gewaarsku dat 25-persent tariewe op voertuie en onderdele die sektor kan vernietig, met groot motorvervaardigers soos Mercedes-Benz, Volkswagen en Isuzu wat in gevaar is:
Mashatile bevestig nuwe SA afvaardiging op pad na Withuis [KLANK]
ENG MashatileOnNewDelegation