# Adjunkpresident, Paul Mashatile, het die belang daarvan beklemtoon om makliker sake te doen sodat beleggings gelok kan word, en het die Township-wet op ekonomiese ontwikkeling genoem as ‘n stap in die regte rigting. Die wet formaliseer township-ondernemings en integreer hulle in die hoofstroom-ekonomie. Hy het pogings genoem om die rompslomp te verminder, klein besighede te ondersteun en ‘n gunstige omgewing vir groei binne Gauteng se Spesiale Ekonomiese Sones te skep:
Mashatile beklemtoon wet op Township Ekonomiese Ontwikkeling vir beleggings [KLANK]
ENG-MashatileOnRedtape