# Die Vrystaatse regering sê die Mangaung Jeug-ekspo was ‘n reusesukses en het honderde jongmense gelok. Die jongmense het baat gevind by interaktiewe uitstallings, vaardigheidsontwikkelingswerkswinkels, motiveringspraatjies en waardevolle inligting oor onderwys, entrepreneurskap, digitale innovasie en werksgeleenthede. Die adjunkminister van Arbeid en Indiensneming, Judith Nemadzinga-Tshabalala, sê die ekspo is gehou onder die tema, Dare to Re-write Your Metro:
Mangaung Jeugekspo ‘n groot sukses [KLANK]
ENG-TshabalalaOnExpo