# EFF-leier Julius Malema sê hulle sal enige mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa ondersteun ná die omstrede kwessie oor die BTW-verhoging. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die beplande BTW-verhoging van 0,5-persent opgeskort en ook die Parlement se aanvaarding van die fiskale raamwerk ongeldig verklaar. Malema sê ten spyte van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se rol in die BTW-debakel, moet Ramaphosa uiteindelik die blaam dra:
Malema sê EFF sal enige mosie van wantroue teen Ramaphosa ondersteun [KLANK]
ENG MalemaOnRamaphosa