# Die EFF-leier, Julius Malema, sê die komende G20-leiersberaad sal ʼn sukses wees al woon Amerika dit nie by nie. Hy glo dit sal president Donald Trump wys hy is nie die begin en einde van die wêreld nie. Trump het verlede week aangekondig geen Amerikaanse amptenaar sal volgende week se beraad in Johannesburg bywoon nie omdat witmense in Suid-Afrika vervolg word. Malema sê Trump weet daar is nie volksmoord in die land nie:
Malema sê die welslae van die G20-beraad sal Trump wys hy is nie die alfa en omega nie [KLANK]
ENG MalemaOnTrump