# Die minister van Kommunikasie en Digitale tegnologieë, Solly Malatsi, waarsku dat nuusmedia sukkel om te oorleef en hy beskryf dit as ‘n bestaanskrisis. Malatsi het tydens die Media 20-beraad in Johannesburg die 2025 Wêreldpersvryheidsindeks aangehaal, wat bevind het dat media in 160 van 180 lande finansiële druk ondervind. Hy het regerings en die privaat sektor aangespoor om saam te werk aan volhoubare modelle en gewaarsku dat nuuskantore wat toemaak, demokrasie, verantwoordbaarheid en inligtingintegriteit bedreig:
Malatsi waarsku oor media volhoubaarheidskrisis by die M20-beraad [KLANK]
ENG-MalatsiOnFunding